
Radio Laeveld - FM 100.5 - Mbombela
Afrikaans Radio in Laeveld, vir bevordering van Christelike Godsdiens en Afrikaanse kultuur
Direct
Radio Laeveld
À propos de Radio Laeveld
Radio Laeveld - 100.5 FM is a broadcast based radio station from Nelspruit that plays Adult Standards programmes.
Fréquence
100.5 FM
Langue
English
Avis des auditeurs
Kan julle groot asseblief op Vrydae aande meer Christelike en Gospel Rock bands op Laeveld Rock speel?
Asseblief kan julle die Gospel musiek program Naspel op 'n Sondag aand met nog 'n halfuur verleng? Naspel is een van Radio Laeveld se beste Christelike en Gospel musiek programme.
Kan julle asseblief Jubel en Juig weer op Sondae uitsaai? Ek het Jubel en Juig al voorheen aanlyn geluister, en dit was 'n baie goeie Gospel musiek program gewees.
Hoop Radio Laeveld gaan ook 'n Openview audio kanaal kry as dit God se wil vir Radio Laeveld is. Ons het stasies soos Radio Laeveld nodig op die Openview en DSTV audio platforms om te help om God se Woord deur middel van Christelike programme en Gospel musiek te verkondig.
Ek wil net sê ek hou duim vas vir Radio Laeveld dat julle ook sommer een van die dae 'n DSTV audio kanaal gaan kry as die Here wil. Ons het meer stasies soos julle nodig op die DSTV audio platform. Hou aan goeie Christelike programme uitsaai elke dag en God seën.
Contact
Plus de radios à Mbombela
Dans d'autres langues
- Voir cette page en anglais : Listen to Radio Laeveld online
- Voir cette page en espagnol : Escuchar Radio Laeveld en vivo
- Voir cette page en portugais : Reproduzir Radio Laeveld ao vivo
- Voir cette page en allemand : Radio Laeveld online hören







