
Radio Rosestad - FM 100.6 - Bloemfontein
Waar jy wil wees !
Direct
Radio Rosestad
À propos de Radio Rosestad
Radio RoseStad 100.6 is a broadcast Radio station from Bloemfontein, South Africa, providing Community, Christian, African and Cultural programs.
Fréquence
100.6 FM
Langue
Afrikaans
Avis des auditeurs
Please can Radio Rosestad play more instrumental classical music for all the classical music lovers?
Groot asseblief kan julle elke dag van die week vir ons meer Christelike en Gospel musiek op Radio Rosestad speel. Wil baie graag elke dag meer Christelike musiek op Rosestad hoor.
Wil net vir Radio Rosestad sê vanaand se aand oordenking is baie mooi. Kan julle asseblief die aand oordenking met nog 'n half uur verleng? Mag God julle oordenkings waarlik seën.
Radio Rosestad vorm 'n kardinale deel van my lewe hier in Bloemies. Dankie vir julle Christelike inslag en dat jul Afrikaans ondersteun en die musiek van ons Afrikaanse kunstenaars speel.
Ek het 'n hele ruk terug agter gekom dat al die radio stasies van die SABC deesdae audio kanale op DSTV het. Ek het gesien hier het 'n luisteraar gevra wanneer Rosestad tot in Kimberely op FM gaan uitsaai. Ek is nie seker of julle dit weet nie maar al die radio stasies wat DSTV audio kanale het kan landwyd opvang. Party stasies vang landwyd op FM op en party vang net via DSTV audio kanale op mits mens hulle aanlyn ook kan luister. Ek voel as 'n Christen luisteraar van Afrikaanse radio ons het al die stasies wat Afrikaanse en internasionale Gospel speel nodig op die DSTV audio kanale. Kan julle asseblief probeer kyk of julle iets kan doen om vir Radio Rosestad 'n DSTV audio kanaal te kry? Baie dankie vir julle goeie Christelike programme en God bless.
Plus de radios à Bloemfontein
Dans d'autres langues
- Voir cette page en anglais : Listen to Radio Rosestad online
- Voir cette page en espagnol : Escuchar Radio Rosestad en vivo
- Voir cette page en portugais : Reproduzir Radio Rosestad ao vivo
- Voir cette page en allemand : Radio Rosestad online hören






